Gypsey regal
Gypsey regal
1995 Gypsey Regal. In n baie goeie toestand en silwerskoon. Toegerus met vol/rally tent. Lekker groot yskas/vrieskas. Ideaal vir n gesin van 4. Die wa is 100% kamp gereed.
Eddie 0.8.2.8.2.0.8.6.9.8
Vaalpark
R68 000.00
Vol tent
Rally tent
Grondseil
Spaarwiel
Groot yskas/vrieskas
Eiland bed
Dubbelbed / eethoek
Microwave
2 wasbakke
Eetgerei
Radio/cd
Baie kaste
Nuwe Travel Blanket
Onlangs gediens