Leave a review

C Fourie

Gauteng

24 Boerneef Avenue

0832274655

01-10-20

135 Hits




Lus vir 'n lekker wegbreek? Penta Karavaan te huur. Slaap 4 persone. Kompleet toegerus. Lugversorging, eetgerei, mikrogolf, ens. Rally tent, hoof tent.  Gebaseer in die Wes Rand.

3 dae minimum - Maandag tot Donderdag.
R550 per dag.

4 Dae minimum Langnaweek R700 per dag.

Vrydag tot Sondag (Naweek) R650 per dag.

Paasnaweek minimum 4 dae R750 per dag

Skoolvakansie R650 per dag. Minimum 4 dae.

Desember R750 per dag minimum 10 dae.

Kontak Corné of Leonie. 083*227*4655 of 076*112*6083


Sorry, comments are unavailable..

Share