Featured

Karavaan Huur

R1 234.00
138
Gauteng
Posted by C Fourie on 10-10-20
Karavaan Huur

Lus vir 'n lekker wegbreek? Moeg vir die stad lawaai? Huur een van ons Penta karavane. By Kamp op Wiele maak ons seker dat jy 'n onvergeetlike kamp ondervinding sal ervaar. Ons Jurgens Penta karavane slaap 4 persone. Kompleet toegerus. Lugversorging, ysmaker, eetgerei, mikrogolf, ens. Rally tent, hoof tent.  Gebaseer in die Wes Rand. Kontak Corné of Leonie op 0832274655 of 0761126083 vir tariewe.

3 dae minimum - Maandag tot Donderdag.
R550 per dag.

4 Dae minimum Langnaweek R700 per dag.

Vrydag tot Sondag (Naweek) R650 per dag.

Paasnaweek minimum 4 dae R750 per dag

Skoolvakansie R650 per dag. Minimum 4 dae.

Desember R750 per dag minimum 10 dae.

Kontak Corné of Leonie. 083*227*4655  of


24 Boerneef Avenue, Wilropark

Phone: 0832274655 Report this ad Leave a review

Related ads