Karavaan huur
Karavaan huur
Penta Karavaan te huur. Slaap 4 persone. Kompleet toegerus. Lugversorging, eetgerei, mikrogolf, ens. Rally tent, hoof tent. Gebaseer in die Wes Rand.
3 dae minimum - Maandag tot Donderdag.
R550 per dag.
4 Dae minimum Langnaweek R700 per dag.
Vrydag tot Sondag (Naweek) R650 per dag.
Paasnaweek minimum 4 dae R750 per dag
Skoolvakansie R650 per dag. Minimum 4 dae.
Desember R750 per dag minimum 10 dae.
Kontak Corné of Leonie. 083*227*4655 of 076*112*6083
2 Kasuur Street