Featured

2013 Conqueror Conquest

R130 000.00
401
Gauteng
Posted by Johan Viljoen on 14-10-20
2013 Conqueror Conquest

Prys is onderhandelbaar

Dual battery system

 2 gasbottels
 Graaf, panga, byl
 2 grondseile
 Pale, tentpenne en toue.
 2 jerrykanne
 Konneksies vir yskas en solarpanels voor naby neuskas.
 Lig vir binne tent van slaapgedeelte.
 Waentjie het n kombuis en n plek aan die slaapgedeelte vir glase en drank.
 L shape awning.
 Awning wat oor kombuis kom.
 Wiel cover wat vasknip om tent onder toe te maak.
 8 ammobokse
 Mat van Conqueror binne in vir vloer van waentjie.
 Raam vir skottelgoed.
 Elektriese waterpomp.
 Multi plugs voor in neuskas asook binne by die kombuisgedeelte.

54 Johannesburg road East, Arcon Park, Vereeniging

Phone: 0712487403 Report this ad Leave a review

Related ads