Featured

Kampeholics

Kampeholics
less than a year ago
2020-10-18 01:37:01

vinnigste groeiende Kamp groep op Facebook

Ons praat kamp
Ons praat sleep
Ons praat kos
Ons praat plekke
Ons praat akkomodasie
Ons praat braai
Ons praat visvang

Kampeholics SA is n Groep waar jy jou fotos deel van jou sleep kombinasies en kennis.
Deel fotos van jou uitsig of lekker kamp stories.

Verwys ons na plekkies in die Bos of by die See

Hier deel ons onse liefde vir die buite lug onder die maan en son.

Kom gesels gerus saam

Facebook groep
Reply
Login to reply