Goeie dag mede kamp mense. Ek wil graag met julle deel al het die grendelstaat die mederheid negatief beinvloed was ek op gedwonge verlof gesit en die eerste 2 maande wat ons binne muurs moes bly vreeslik na kamp verlang. Die wat ons nerens heen kon gaan net as dit noodsaaklik was het my vas gedruk tussen 2 muure en nie geweet wat ek met myself kon aanvang nie. Ek het toe n dag besluit kom ek bou n webtuiste vir die gesoute kampers soos myself wat mense kampe goedere kan koop en verkoop en n platform waar oorde hulle kort kennis gewing "specials" met ons kan deel en dit verniet. Bygese het niks geweet van die ervare nie. het gelees en geleer. Dit het my deur die grendelstaat gebring met iets positiefs en hoe meer ek gelees het hoe om beter tuiste te bou hoe meer het die webtuiste soos eerste klas webtuiste uitgekom. Het iemand ook iets positief om te deel uit die moeilike jaar?
Kampeholics
  • Kampeholics
  • less than a year ago
  • 2020-10-17 15:07:29