Leave a review

Jaco Van Tonder

Gauteng

Roodeplaat Pretoria

0837791040

06-07-21

99 Hits




2007 JURGENS CLASSIQUE TE KOOP
Goeie toestand, onder afdak gestoor met 'n "cover". Altyd gesleep met 'n "travel blanket".
Groter yskas en lugreëling.
Rally en voltent.
Splinter nuwe matras (nog nooit op geslaap nie).
Gas stofie nog nooit gebruik nie (kook nie in die woonwa nie).
Stort, toilet en wasbak (vir die wat nie die Classique ken nie).
Autobar sleepstang (vir daai ekstra waentjie of fietse).
R198 000
"Add-a-room" ook beskikbaar.
Jaco 083 779 1040
Pretoria, Roodeplaat.

Sorry, comments are unavailable..

Share