Leave a review

Surette Brits

Gauteng

810 Malie straat Daspoort

0813172601

11-08-21

42 Hits




Jurgens exclusive 2011 model
Soliede dak, dubbel as, kombuis met gasstoof, wasbak met lopende warm en koue water. Yskas.
‘n Vol badkamer met stort, aparte wasbak en kasset toilet. Standaard modulêre tent
220V aircon split eenheid agter gemonteer
Powertouch movers ingesluit
Lopende warm en koue water agter vir opwas met kraan ingesluit
Add-a-room (Multi room) soos oorspronklikke tent (nog net 3 keer gebruik)
Rally tent vir ekstra afdak wanneer lank kamp, soos oorspronklike tent
Ekstra 12v plugs vir buite ligte
Nuwe veranderde plat glasblad binne wasbak
Bamboo matras
Nuwe bande
Jurgens allooi fellings (mags)
Dakkies vir voor venster en agter vir opwas
“C” rail bo op dak vir blink seil
Groot blink seil wat oor die voltent pas.
Een afloop pyp vir al die wasbakke en stort
Auto water volmaak punt
12v punte vir 12v domkrag, beide kante
Voltage protection regulator
LED ligte binne en buite karavaan
LED Ligte (strip) binne kaste
Nuwe tipe bo dak dome vir ventilasie

Sorry, comments are unavailable..

Share