Leave a review

Andrinette

Gauteng

0829736777

23-09-20

258 Hits




Summit Everest 4x4 Boswa 2012, te koop R137000. 2.2 x 1.6m bed, oorspronklike afdak met al die kante om heeltemal toe temaak plus "add a room", alternative 5.3 x 6m afdak, opvoubare opwas, grondseil, eetgerei, ekstra verskeidenheid penne, 160l water tenk, 2 x 20l Jerry kanne, 2 x nr.3 gasbottels, 5.5l geyser, 2 jockey wiele, spaarwiel, 50l National Luna Weekender ys/vrieskas, solar paneel, battery, "stoneguard cover" en heelwat ander fantastiese ekstras. Kontak Tertius 0829736777

Sorry, comments are unavailable..

Share