KAMP EN SLEEP KENNIS Handleiding
KAMP EN SLEEP KENNIS Handleiding
Die Handleiding is saamgestel uit 50 jaar se kampe en sleep ondervinding. Dis 'n meot vir beginners kampeerders en die kampers wat hulle kennis wil verbeter. Daar is ook hordes praktiese kamp wenke in, waarvan jy nog nooit van gehoor het nie. Die Handleiding is in PDF formaat so jy kan dit lees op alle Selfone, laptops, rekenaar, of Tablet
Violetstraat 27 Potch