Featured

5vt Karet bagasiesleepwa te koop

Description: Ek het 'n 5 voet Karet bagasiesleepwa wat op my erf rondstaan, wat ek graag net soos wat hy is, wil verkoop an iemand wat die sleepwa as die basis vir 'n projek wil gebruik of bloot restoureer. Prys R3000, of naaste kontantaanbod. Ligging: Kloofendal, Roodepoort. Soos wat hy staan, het die sleepwa die volgende tekortkomings: 1. Kort nuwe bande. 2. Die wiellaers smag na versiening en ghries (Niks verkeerd nie. Die wa het net vir verskeie jare gestaan.) 3. Daar is 'n paar oppervlakkige roesmerke op die bakwerk (ten spyte daarvan dat hy heeltyd onder 'n afdak saam met die karavaan geberg was.) Alle dokumentasie vir die waentjie is in orde en die lisensie is geldig tot Junie 2021. Elektriese koppelings toets OK. Belangstellendes kan my gerus Whatsapp by 0837406733

Publish Date: 31-10-20