Featured

Gypsey regal

Description: 1995 Gypsey Regal. In n baie goeie toestand en silwerskoon. Toegerus met vol/rally tent. Lekker groot yskas/vrieskas. Ideaal vir n gesin van 4. Die wa is 100% kamp gereed. Eddie 0.8.2.8.2.0.8.6.9.8 Vaalpark R68 000.00 Vol tent Rally tent Grondseil Spaarwiel Groot yskas/vrieskas Eiland bed Dubbelbed / eethoek Microwave 2 wasbakke Eetgerei Radio/cd Baie kaste Nuwe Travel Blanket Onlangs gediens

Publish Date: 09-11-20