Featured

2012 Jurgens Classique

Description: Ek het 'n Jurgens Classique te koop ek is vanaf Arconpark in Vereeniging die karevaan staan ook by my. Ek kan gekontak word op 071 248 7403. Hoof tent met canopy oor die tent Aircon Island bed Yskas en vrieskas Gas Geyser Sterk waterpomp Stort Toilet Water tank Stoofie Microwave Wasbak Groundsheet Krag sisteem Spaar wiel Crockery Splinternuwe Ewiks movers

Publish Date: 01-02-21

2013 Conqueror Conquest

Description: Prys is onderhandelbaar Dual battery system Β 2 gasbottels Β Graaf, panga, byl Β 2 grondseile Β Pale, tentpenne en toue. Β 2 jerrykanne Β Konneksies vir yskas en solarpanels voor naby neuskas. Β Lig vir binne tent van slaapgedeelte. Β Waentjie het n kombuis en n plek aan die slaapgedeelte vir glase en drank. Β L shape awning. Β Awning wat oor kombuis kom. Β Wiel cover wat vasknip om tent onder toe te maak. Β 8 ammobokse Β Mat van Conqueror binne in vir vloer van waentjie. Β Raam vir skottelgoed. Β Elektriese waterpomp. Β Multi plugs voor in neuskas asook binne by die kombuisgedeelte.

Publish Date: 14-10-20