Mondre Voges
- Created: 27-11-20
Description: KAMP Ń BIETJIE 🎣 langs die viswater 🎣 Huur ons *Gypsy Karavaan* of *4x4 BushBaby boswa*. Albei is toegerus met alles wat jy sal nodig kry! Karavaan vanaf R550 pd BushBaby vanaf R450 pd Vir fotos en inligting besoek ons FB blad https://www.facebook.com/kampnbietjie/ Of kontak Mondré 078 673 2557 Ons is gelee in Kyalami Midrand
Publish Date: 06-01-21
Description: Is jou Desember vakansie bespreek? Indien nie... ?Vir ń vakansie vol kamp plesier is een van ons "bosveld huise" te huur?ń Toegeruste 4x4 BushBaby boswa of Gypsy karavaan sal jou lekker laat slaap op plekke waarheen jy graag wil gaan ?? 》Gypsy karavaan vanaf R550 pd 》BushBaby boswa vanaf R400 pd Vir meer inligting en beskikbare datums whatsapp of bel. Mondré 078 673 2557 Of gaan besoek ons facebook page Visit to Like my Page-https://www.facebook.com/104101081501386?referrer=whatsapp
Publish Date: 27-11-20