sukie barwise
- Created: 02-02-21
- Last Login: 02-02-21
Description: Beste Kampers Sukkel jy om jou karavaan of sleepwa op sy staanplek te kry as gevolg van gesondheidsredes of ouderdom? Is jy in die mark vir verskuiwers, maar kan dit nie bekostig nie? Bederf jouself of jou geliefde hierdie Valentynsdag met een van ons Gen2 Mini Movers vir slegs R6999,00. Besoek gerus ons Facebook blad, https://www.facebook.com/caravanfitmentcentre, om te sien hoe die Mini Mover werk. Indien jy probleme met jou karavaan se waterpomp ervaar, is ons ingevoerde waterpompe net die ideale produk. Kontak ons ook gerus vir die volgende: Dienste/mobiele dienste, lugversorgers, houtvrot, enige herstelwerk, kombuis ombouiings. Caravan Fitment Centre 087 160 0374 / 082 575 1924 #camping #campinglife #campingtime #campingtools #campingtrailer #caravan #caravanlife #caravanliving #outdoor #outdoorlife #outdoorliving #boats #trailers
Publish Date: 02-02-21